2022
Eségiël se Beloftes Word Bewaarheid
Oktober 2022


“Eségiël se Beloftes Word Bewaarheid,” Maandelikse Vriend-boodskappe, Oktober 2022

“Eségiël se Beloftes Word Bewaarheid”

Maandelikse Vriend-boodskappe, Oktober 2022

Eségiël se Beloftes Word Bewaarheid

Beeld
Eségiël besig om te skryf

Illustrasies deur Apryl Stott

Eségiël was ʼn profeet. God het hom baie dinge in die toekoms gewys wat nog nie gebeur het nie. Eségiël het dit neergeskryf.

Beeld
Die Bybel en die Boek van Mormon

Eségiël het oor twee boeke geskryf wat eendag gedruk sou word. Een boek was die Bybel. Die ander boek was die Boek van Mormon.

Beeld
druk van die Bybel op eerste drukpers

Baie jare later is die Bybel gedruk.

Beeld
Joseph Smith vertaal die Boek van Mormon met Emma as skrywer

Na nog baie jare het Joseph Smith die Boek van Mormon vertaal. Eségiël se visioen het waar geword!

Beeld
Jesus Christus

Ons kan vandag die Bybel en die Boek van Mormon lees. Hulle werk saam om ons van Jesus Christus te leer.

Beeld
familie wat die skrifture lees

Wanneer ek die skrifture lees, leer ek oor Jesus Christus.

Inkleurbladsy

Ek Kan die Skrifture Lees

Beeld
kinders en onderwysers in die Primêre Organisasie

Kliek op die prentjie om dit af te laai.

Illustrasie deur Apryl Stott

Van watter storie in die skrifture hou jy die meeste?

Druk