Wat Is Geloof? Vriend, April 2024, 46–47.
Maandelikse Vriend-boodskap, April 2024
Wat Is Gebed?
Gebed is hoe ons met Hemelse Vader praat.
Beeld
Seuntjie wat op speelgrond bid
Ons kan enige tyd, enige plek bid. Hemelse Vader sal ons altyd hoor.
Beeld
Seuntjie wat in die Primêre Organisasie bid
Ons gebruik woorde wat liefde en respek betoon wanneer ons bid.
Beeld
Seuntjie wat saam met familie bid
Ons bedank Hemelse Vader vir ons seëninge. En ons kan Hom om hulp vra.
Beeld
Dogtertjie bid op ʼn bed
Ek kan Hemelse Vader se liefde voel elke keer wanneer ek bid!
Inkleurbladsy
Ek Kan tot Hemelse Vader Bid
Beeld
alt text here
Illustrasie deur Adam Koford
Waaroor bid jy?
© 2024 deur Intellectual Reserve, Inc. All rights reserved. Gepubliseer in die VSA. Engelse goedkeuring: 6/19. Vertalingsgoedkeuring: 6/19. Vertaling van Monthly Friend Message, April 2024. Language. 19288 501