Vir die Krag van die Jeug
Bang vir Bekering?
September 2024


Maandelikse Vir die Krag van die Jeug-boodskap, September 2024

Bang vir Bekering?

Volgens President Russell M. Nelson, is dit hoekom jy nie moet wees nie.

Waarvoor is jy bang? Wipwaentjies (Rollercoasters)? Wiskundeklas? Probeer om Jesaja te verstaan?

Wat van bekering? As die gedagte aan bekering veroorsaak dat jy onder jou kombers wil wegkruip of te veel sjokolade eet, is hierdie artikel vir jou.

“Moet asseblief nie bang wees of uitstel om te bekeer nie,” het president Russell M. Nelson gesê. En met goeie rede. Hier is ʼn paar dinge wat bekering is en nie is nie, volgens President Nelson.

Beeld
uiteenlopende jongmense

Illustrasies deur Corey Egbert

Beeld
jong man met oorgrootte kalender
Beeld
meisie en seun spring van blydskap
Beeld
meisie wat hartvorm vashou
Beeld
mense wat na ʼn byeenkomplek stap
Beeld
jong man wat saam met Jesus Christus stap

Aanvaar God se Volmaakte Geskenk

Dus, is jy gereed om die Saligmaker te vertrou om jou vrees vir bekering te oorkom? Julle sal nie spyt wees nie.

President Nelson sê: “Omdat die wêreld nodig het om gered te word, en omdat ek en jy redding nodig het, het [Hemelse Vader] vir ons ʼn Saligmaker gestuur.

“… Laat ons God se volmaakte en kosbare geskenk aanvaar. Laat ons ons laste en sondes voor die Saligmaker se voete werp en die vreugde ervaar wat uit bekering en verandering kom.”

Notas

  1. Russell M. Nelson, “The Power of Spiritual Momentum,” Apr. 2022 algemene konferensie (Liahona, Mei 2022, 98).

  2. Russell M. Nelson, “We Can Do Better and Be Better,” Apr. 2019 algemene konferensie (Ensign of Liahona, Mei 2019, 67).

  3. Russell M. Nelson, “The Power of Spiritual Momentum” (98).

  4. Russell M. Nelson, “We Can Do Better and Be Better” (67–68).

  5. Russell M. Nelson, “We Can Do Better and Be Better” (67).

  6. Russell M. Nelson, “We Can Do Better and Be Better” (67).

  7. Russell M. Nelson, in “Worldwide Day of Testimony: I Can Do All Things through Christ,” broadcasts.ChurchofJesusChrist.org.

  8. Russell M. Nelson, Instagram, 24 Des. 2021, instagram.com/russellmnelson.

Druk