Handleidings en Roepings
34. Finansies en Oudits


“34. Finansies en Oudits,” Algemene Handleiding: Diens in Die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae (2020).

“34. Finansies en Oudits,” Algemene Handleiding.

34.

Finansies en Oudits

34.9

Oudits

34.9.5

Verlies, Diefstal, Verduistering of Wanbesteding van Kerkfondse

As Kerkfondse verloor of gesteel is, of as ʼn leier Kerkfondse verduister of wanbestee het, moet die penpresident of die voorsitter van die pen-ouditkomitee dadelik in kennis gestel word. Hy stel die Kerk se Oudit-afdeling in kennis (of die area kontroleerder as die eenheid buite die Verenigde State en Kanada is). Die Kerk se Oudit-afdeling (of area kontroleerder) stuur ʼn verliesverslagvorm aan die penpresident of voorsitter van die ouditkomitee. Onder die direksie van die Kerk se Oudit-afdeling (of area kontroleerder) verseker die penpresident of voorsitter van die ouditkomitee dat die saak behoorlik ondersoek word en die verliesvorm behoorlik voltooi en ingedien word.

As ʼn ernstige misbruik van fondse ontdek word, stel die penpresident of voorsitter van die ouditkomitee ook die Area Presidensie in kennis.

Druk