2023
Geskenke vir Jesus
Januarie 2023


“Geskenke vir Jesus,” Maandelikse Vriend-boodskappe, Januarie 2023

“Geskenke vir Jesus”

Maandelikse Vriend-boodskappe, Januarie 2023

Geskenke vir Jesus

Beeld
Maria met baba Jesus

Illustrasies deur Apryl Stott

Beeld
Wyse Manne wat reis

Toe Jesus Christus gebore is, het ʼn nuwe ster in die lug verskyn. Wyse Manne het geweet dat die ster beteken dat Jesus gebore is. Hulle het die ster gevolg. Hulle het vir baie dae gereis.

Beeld
Wyse Manne gee geskenke vir Jesus

Toe die Wyse Manne Jesus gevind het, het hulle geskenke vir Hom gegee. Hulle het voor Hom gekniel en Hom aanbid. Hulle het geweet dat Hy die Seun van God was.

Beeld
kinders wat sneeu van die paadjie skoonskraap

Ek kan ook geskenke vir Jesus gee. Ek kan my liefde vir Hom wys wanneer ek sy voorbeeld volg en liefde aan ander toon.

Inkleurbladsy

Die Bybel Leer ons van Jesus

Beeld
vader en dogter lees die skrifture

Kliek op die prentjie om dit af te laai.

Illustrasie deur Apryl Stott

Hoe probeer jy om soos Jesus te wees?

Druk