2023
Jesus Genees ʼn Vrou
Februarie 2023


“Jesus Genees ʼn Vrou,” Maandelikse Vriend-boodskappe, Februarie 2023

“Jesus Genees ʼn Vrou”

Maandelikse Vriend-boodskappe, Februarie 2023

Jesus Genees ʼn Vrou

Beeld
Jesus stap in ʼn straat af

Illustrasies deur Apryl Stott

Eendag het Jesus in ʼn besige straat afgestap. In die skare was ʼn vrou wat vir 12 jaar lank siek was.

Beeld
vrou wat Jesus se kleed aanraak

Die vrou het geloof gehad dat Jesus haar kon genees. Sy het haar hand uitgesteek en sy kleed aangeraak. Sy was dadelik genees!

Beeld
Jesus Christus

“Wie het aan my klere geraak?” het Jesus gevra. Die vrou was bang. Sy het voor Jesus gekniel en Hom vertel wat gebeur het.

Beeld
Jesus praat met ʼn vrou

Jesus was liefdevol. Hy het gesê: “Hou goeie moed.” Hy het vir haar gesê sy is genees deur haar geloof.

Beeld
kinders in ʼn boot

Ek kan geloof in Jesus Christus hê. Sy liefde kan my help en vir my vrede bring.

Inkleurbladsy

Ek Het Geloof in Jesus Christus

Beeld
moeder en seun wat bid

Kliek op die prentjie om dit af te laai.

Illustrasie deur Apryl Stott

Hoe wys jy jou geloof?

Druk