2021
Sendelinge het die Evangelie Gedeel
April 2021


“Sendelinge het die Evangelie Gedeel,” Vriend, April 2021

Maandelikse Vriend-boodskap, April 2021

Sendelinge het die Evangelie Gedeel

Beeld
twee 19de-eeuse sendelinge

Illustrasies deur Apryl Stott

Nadat die Boek van Mormon gedruk is, het God sendelinge geroep om meer mense daaroor te leer.

Beeld
Samuel Smith plaas kopieë van die Boek van Mormon

Joseph Smith se broer, Samuel, het ʼn sak vol kopieë van die Boek van Mormon saamgedra om uit te deel. Mense het bymekaargekom om hom te hoor onderrig.

Beeld
19de-eeuse sendeling wat mense in die Stille Oseaan-eilande onderrig

Ander sendelinge het mense in Europa onderrig. Sommige het mense onderrig wat op eilande gewoon het.

Beeld
19de-eeuse vrouesendelinge in Engeland

Later is die eerste amptelike vrouesendelinge geroep om in Engeland te dien.

Beeld
kinders op speelgrond wat Boek van Mormon lees

Ek kan ook ʼn sendeling wees. Ek kan die Boek van Mormon met ander deel.

Inkleurbladsy

Ek Kan die Evangelie Deel

Beeld
kinders met prente van Jesus

Hoe kan jy ander van Jesus Christus vertel?

Druk