2023
Die Profeet Petrus
Julie 2023


“Die Profeet Petrus,” Vriend, Julie 2023, 46–47.

Maandelikse Vriend-boodskappe, Julie 2023

Die Profeet Petrus

Beeld
Alt text

Illustrasies deur Apryl Stott

Nadat Jesus Christus opgewek is en hemel toe gegaan het, het Petrus die profeet geword.

Beeld
Alt text

Petrus het mense van die doop en die Heilige Gees geleer. Duisende mense het gekies om gedoop te word!

Beeld
Alt text

Eendag het Petrus ʼn man buite die tempel gesien. Die man kon nie loop nie. Petrus het gesê: “In die Naam van Jesus Christus, staan op en loop!”

Beeld
Alt text

Die man is genees as gevolg van sy geloof! Petrus het die mense by die tempel van Jesus Christus geleer.

Inkleurbladsy

Ek Kan Ander van Jesus Vertel

Beeld
Alt text

Illustrasie deur Apryl Stott

Druk