2023
Herders Besoek Baba Jesus
Desember 2023


“Herders Besoek Baba Jesus,” Vriend, Des. 2023, 46–47.

Maandelikse Vriend-boodskap, Desember 2023

Herders Besoek Baba Jesus

Beeld
Alt text

Illustrasies deur Apryl Stott

Een nag het ʼn engel herders in ʼn veld besoek. Die engel het vir hulle vertel dat ʼn belangrike baba gebore is. Sy naam was Jesus Christus. Hy sou die Saligmaker vir al die mense in die wêreld wees. Meer engele het gekom. Hulle het gesing: “Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ʼn welbehae.”

Beeld
Alt text

Die herders het hulle gehaas om baba Jesus te besoek. Hulle was só bly om Hom te sien!

Beeld
Alt text

Die herders het ander omtrent Jesus Christus vertel. Hulle wou hê almal moet die goeie nuus hoor.

Inkleurbladsy

Ek Kan oor Jesus Christus Sing

Beeld
alt text here

Illustrasie deur Apryl Stott

Ek kan liedjies oor Jesus sing om sy geboorte te vier.

Druk