Primêre Organisasie
Bykomende Hulpbronne


Beeld
gevoude hande op skrifture

My Roeping as ʼn Primêre Organisasie-onderwyser

Bykomende Hulpbronne

Benewens die Algemene Handleiding, oorweeg asseblief hierdie bykomende hulpbronne om jou in jou roeping te ondersteun.

Children’s Songbook [Kinderliedereboek].Musiek vir kinders om hulle te help om die evangelie in klas- en sangtyd te leer.

Appendix B: For Primary—Preparing Children for a Lifetime on God’s Covenant Path,” Come, Follow Me—For Home and Church.Leeraktiwiteite om kinders te help voorberei vir die verbonde wat hulle sal sluit.

Teaching in the Savior’s Way: For All Who Teach in the Home and in the Church [Onderrig Volgens die Saligmaker se Manier: Vir Almal Wat Tuis en in die Kerk Onderrig] (2022).Leiding hoe om kinders te onderrig en onderwysers te ondersteun.

Druk