Addisionele Roepings
Bykomende Hulpbronne


Beeld
gevoude hande op skrifture

My Roeping as ʼn Gestremdheidspesialis

Bykomende Hulpbronne

Benewens die Algemene Handleiding, oorweeg asseblief hierdie bykomende hulpbronne om jou in jou roeping te ondersteun.

Ouers en Versorgers.Hulpbronne vir ouers en ander versorgers kan hier gevind word, tesame met vrae wat gereeld gevra word, soos “Hoe kan ek my geliefde help om op die verbondspad te vorder?

Leiers en Onderwysers.Inligting en hulpbronne vir leiers wat lede met gestremdhede probeer ondersteun, kan hier gevind word. Leer meer oor verskillende beleide en riglyne wat lede met gestremdhede direk beïnvloed. Sommige onderwerpe sluit in diensdiere, voedselallergieë en ondersteunende luistertoestelle.

Onderrigstrategieë.Kyk na 10 kort video’s wat strategieë bied om Primêre Organisasie-onderwysers te help om meer effektief te wees wanneer hulle kinders met gestremdhede onderrig.

Hulpbronne.Vind materiaal en video’s wat bedoel is om bykomende nuttige inligting oor spesifieke gestremdhede en geloof te verskaf.

Gesinstuisaandles oor Gestremdheid.Hier sal jy ʼn lesomskrywing vind wat gereed is om in die huis te gebruik om jou begrip van gestremdheidsbewustheid en insluiting te versterk.

Druk