Ouderlingskworum
Bykomende Hulpbronne


Beeld
gevoude hande op skrifture

My Roeping as ʼn Ouderlingskworumsekretaris

Bykomende Hulpbronne

Benewens die Algemene Handleiding, oorweeg asseblief hierdie bykomende hulpbronne om jou in jou roeping te ondersteun.

Teaching in the Savior’s Way: For All Who Teach in the Home and in the Church (2022).Hierdie hulpbron kan jou gids wees om te leer oor hoe die Saligmaker onderrig het. Terwyl jy daarna streef om op sy manier te onderrig, sal Hy jou help om die onderwyser te word wat Hy weet jy kan wees.

Druk