Studiehulp
JSV, 1 Thessalonicense 4


JSV, 1 Thessalonicense 4:15. Vergelyk 1 Thessalonicense 4:15

Daardie regverdige mense wat lewend is tydens die koms van die Here sal geen voordeel hê bó die regverdige dode nie.

15 Want dit sê ons vir julle deur die woord van die Here, dat hulle wat lewend is tydens die koms van die Here, sal nie voordeel hê bó hulle wat oorbly tot die koms van die Here nie, wat slaap.

Druk