Jesus Christus
Seëning oor die Brood


Seëning oor die Brood

O God, die Ewige Vader,
ons vra U in die Naam van u Seun, Jesus Christus,
om hierdie brood te seën en te heilig
aan die siele van al diegene wat daarvan gebruik;
dat hulle mag eet ter gedagtenis aan die liggaam van u Seun,
en getuig voor U, o God, die Ewige Vader,
dat hulle gewillig is om op hulle die Naam van u Seun te neem,
en Hom altyd te onthou
en sy gebooie te onderhou wat Hy hulle gegee het;
sodat hulle altyd sy Gees mag hê om met hulle te wees.
Amen.

Druk