Jesus Christus
Seëning oor die Water


Seëning oor die Water

O God, die Ewige Vader,
ons vra U in die Naam van u Seun, Jesus Christus,
om hierdie water te seën en te heilig
aan die siele van al diegene wat daarvan drink,
dat hulle dit mag doen ter gedagtenis aan die bloed van u Seun,
wat vir hulle gestort is;
dat hulle mag getuig voor U, o God, die Ewige Vader,
dat hulle Hom altyd onthou,
sodat hulle sy Gees mag hê om met hulle te wees.
Amen.

Druk