Leerstellinge van Ons Tyd
Vanaf Mei 2016 tot Oktober 2016, moet die Melgisédekse Priesterskap en Verligtings Vereeniging lesse op ʼn vierde Sondag voorberei word uit een van die praatjies wat gegee is in die April 2016 algemene konferensie. In Oktober 2016 kan praatjies uit die April of Oktober algemene konferensie gekies word. Ring en distrik presidente kies die praatjies wat in hulle areas gebruik sal word, of hulle kan die verantwoordelikheid aan die biskoppe en tak presidente oordra.
Die praatjies is in baie tale beskikbaar by conference.lds.org.