Leerstellinge van Ons Tyd
Vanaf Mei 2017 tot Oktober 2017 moet die Melgisédekse Priesterskap en Verligtingsvereniging-lesse op ʼn vierde Sondag voorberei word uit een van die praatjies wat gegee is in die April 2017 algemene konferensie. In Oktober 2017 kan praatjies uit die April of Oktober algemene konferensie gekies word. Pen- en distrikpresidente kies die praatjies wat in hulle areas gebruik sal word, of hulle kan die verantwoordelikheid aan die biskoppe en takpresidente oordra.
Die praatjies is in baie tale beskikbaar by conference.lds.org.