Leringe vir Ons Tyd
Vanaf November 2017 tot April 2018 moet die Melgisédekse Priesterskap- en Verligtingsvereniginglesse op die vierde Sondag voorberei word uit een van die praatjies wat gegee is in die Oktober 2017 algemene konferensie. In April 2018 kan praatjies uit die April of Oktober algemene konferensie gekies word. Pen- en distrikpresidente kies die praatjies wat in hulle areas gebruik sal word, of hulle kan die verantwoordelikheid aan die biskoppe en takpresidente oordra.
Die praatjies is in baie tale beskikbaar by conference.lds.org.