“Woorde Waarvolgens Ons kan Lewe,” Vir die Krag van die Jeug, Julie 2024.
Maandelikse Vir die Krag van die Jeug-boodskap, Julie 2024
Jou Patriargale Seëning
Aangepas uit April 2023 algemene konferensie toesprake deur Ouderling Kazuhiko Yamashita en Ouderling Randall K. Bennett van die Sewentig.
-
Bevat persoonlike raad van die Here aan jou.
-
Beeldstamboom
Verklaar jou afstamming in die huis van Israel.
-
Beeldskrifture
Dit is persoonlike openbaring.
-
Beeldslot
Dit is heilig en vertroulik.
-
Beeldkaart
Sit nie jou hele lewe uiteen nie.
-
Beeldantwoordsleutel
Beantwoord nie al jou vrae nie.
Indien dit nie ʼn belangrike lewensgebeurtenis vermeld nie, moenie aanneem dat jy nie daardie geleentheid sal hê nie. ʼn Patriargale seëning is vir ewig en as jy waardig lewe, sal beloftes wat nie in hierdie lewe vervul word nie, in die volgende lewe bewaarheid word.
Hoe Oud Moet Jy Wees?
-
Volwasse genoeg om die belangrikheid en heilige aard van die seëning en die basiese leer van die evangelie te verstaan.
-
Die ideaal is om jonk genoeg te wees sodat baie belangrike besluite in die lewe nog voorlê.
Seëninge van Jou Seëning
© 2024 deur Intellectual Reserve, Inc. All rights reserved. Gedruk in die VSA. Engelse goedkeuring: 6/19. Vertalingsgoedkeuring: 6/19. Vertaling van Monthly For the Strength of Youth Message, July 2024. Afrikaans. 19302 501