Handleidings en Roepings
5. Algemene en Arealeierskap


“5. Algemene en Arealeierskap,” Seleksies uit die Algemene Handleiding (2023).

“5. Algemene en Arealeierskap,” Seleksies uit die Algemene Handleiding

Beeld
Eerste Presidensie

5.

Algemene en Arealeierskap

5.0

Inleiding

Jesus Christus is die “hoeksteen” van sy Kerk (Efésiërs 2:20). Hy hou alle priesterskapsleutels. Hy roep apostels en profete om Hom te help in die werk van heil en verheffing. Hy ken al die sleutels wat tans betrekking het op die koninkryk van God op die aarde toe aan al hierdie gekose dienaars. (Sien Leer en Verbonde 27:12–13; sien ook 3.4.1 in hierdie handleiding.)

Deur profete en apostels roep die Here mans tot die amp van die Sewentig om Hom te help in sy werk in die hele wêreld (sien Leer en Verbonde 107:3). Daarbenewens word die Presiderende Bisdom, Algemene Leiers en ander mans- en vroueleiers belangrike verantwoordelikhede gegee om met die werk te help.

Vir meer inligting, sien hoofstuk 5 in Algemene Handleiding: Diens in die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae (ChurchofJesusChrist.org).

Druk