Lede van die Kerk sluit ʼn verbond om “mekaar se laste te dra, … [te] treur met diegene wat treur … , en diegene te troos wat vertroosting nodig het” (Mosia 18:8–9). Om te sorg vir diegene wat fisiese behoeftes het, is deel van die werk van heil en verheffing. Hierdie verantwoordelikheid is van toepassing op alle lede van die Kerk wanneer hulle mekaar dien.