Studiehulp
Inleiding


Kerkgeskiedeniskaarte

Die volgende kaarte kan u help om die vroeë geskiedenis van die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae beter te verstaan asook die skrifture wat deur die Profeet Joseph Smith en sy opvolgers geopenbaar is. Deur die aardrykskunde van die lande wat in die skrifture bespreek word te ken, sal u skriftuurlike gebeure beter verstaan.

Druk