Die buitelyne op die onderstaande kaart dui die fokus van elkeen van die genommerde kaarte aan wat volg. Hierdie kaarte bestaan uit groot streke sowel as eng gefokusde geografiese areas.
Hier volg ’n sleutel om die verskillende simbole en druktipes te verstaan wat gebruik word op die kaarte. Verder mag individuele kaarte sleutels met verduidelikings bevat van bykomende simbole wat betrekking het op daardie betrokke kaart.