JSV, Handelinge 22:29–30. Vergelyk Handelinge 22:29–30
Die hoofkaptein het Paulus losgemaak van sy bande.
29 Toe het hulle dadelik van hom af weggegaan wat hom moes ondersoek. En die hoofkaptein was ook bevrees nadat hy uitgevind het dat hy ’n Romein was, omdat hy hom vasgebind het, en hy het hom losgemaak van sy bande.
30 Die volgende dag, omdat hy met sekerheid wou weet waarvan hy aangekla was deur die Jode, het hy die owerpriesters en hulle hele raad beveel om te verskyn, en Paulus afgebring, en hom voor hulle gestel.