Studiehulp
JSV, Hebreërs 4


JSV, Hebreërs 4:3. Vergelyk Hebreërs 4:3

Diegene wat hulle harte verhard, sal nie gered word nie; diegene wat bekeer sal die Here se rus binnegaan.

3 Want ons wat geglo het gaan die rus binne soos Hy gesê het, Soos Ek gesweer het in my toorn. Indien hulle hul harte verhard, sal hulle nie my rus binnegaan nie; ook, Ek het gesweer, Indien hulle nie hulle harte sal verhard nie, sal hulle my rus binnegaan; alhoewel die werke van God voorberei was, (of voltooi was,) vanaf die grondlegging van die wêreld.

Druk