2014
Set jou Anker
April 2014


Kinders

Set Jou Anker

Wat sal jou geanker hou in die evangelie? Jy mag ʼn prentjie van ʼn boot en ʼn anker wil teken. Jy kan dan prentjies van mense of dinge lanks jou anker plak, wat kan help om jou boot veilig te hou. Onthou, President Uchtdorf het gesê dat Jesus Christus, moderne profete en die skrifture die beste ankers vir ons lewens is.