Nefi sien in ’n visioen die kerk van die duiwel wat opgerig is onder die nie-Jode, die ontdekking en kolonisering van Amerika, die verlies van vele eenvoudige en kosbare dele van die Bybel, die daaruitvloeiende toestand van afvalligheid van die nie-Jode, die herstelling van die evangelie, die skrifture van die laaste dae wat te voorskyn kom, en die opbouing van Sion. Ongeveer 600–592 v.C.