Nefi, die seun van Helaman, vertrek uit die land, en sy seun Nefi hou die kronieke by—Hoewel tekens en wonders oorvloedig is, beplan die bose om die regverdiges te dood—Die nag van Christus se geboorte breek aan—Die teken word gegee, en ’n nuwe ster verskyn—Leuens en bedriëery vermeerder, en die Gadianton-rowers dood baie. Ongeveer 1–4 n.C.