Studiehulp
JSV, Génesis 21


JSV, Génesis 21:31–32. Vergelyk Génesis 21:32–34

Abraham aanbid die ewigdurende God.

31 Toe het Abiméleg, en Pigol, die hoofkaptein van sy leërskare, opgestaan, en hulle het ’n bos in Berséba gevestig, en daar die Naam van die Here aangeroep; en hulle het teruggekeer na die land van die Filistyne.

32 En Abraham het die ewigdurende God aanbid, en baie dae vertoef in die land van die Filistyne.