Onderstaande kaart toon die ligging van die foto’s in hierdie gedeelte. Op die volgende bladsye word elke genommerde foto vergesel van ’n kort beskrywing van die toneel. Betekenisvolle skriftuurlike gebeure van daardie area word dan gelys saam met skriftuurverwysings sodat u kan weet waar om meer oor daardie gebeure te lees.