Studiehulp
14. Joseph Smith Jr. se Rooibaksteenwinkel


14. Joseph Smith Jr. se Rooibaksteenwinkel

Beeld
foto 14

Hierdie rekonstruksie van Joseph Smith Jr. se winkel en die kantoor is geleë in Nauvoo, Illinois. Dit was een van die belangrikste geboue in die Kerk gedurende die Nauvoo-tydperk. Nie net het dit as algemene handelaar gedien nie, maar dit het ook die middelpunt van sosiale, ekonomiese, politiese en godsdienstige aktiwiteite gevorm. Joseph Smith het ’n kantoor op die tweede vloer gehad.

Betekenisvolle Gebeure: Voor die tempel voltooi is, was die bo-kamer van die winkel gebruik as ’n ordinansiekamer waar die eerste volle begiftigings gegee is. Op 17 Maart 1842 het die profeet Joseph Smith die vroue van die Kerk in die Verligtingsvereniging georganiseer.

Druk