Skrifture
Leer en Verbonde 120


Afdeling 120

Openbaring gegee deur Joseph Smith die Profeet, te Far West, Missouri, 8 Julie 1838, wat die hantering van die besittings wat as tiendes gegee is, genoem in die vorige openbaring, afdeling 119, bekendmaak.

1 Voorwaar, so sê die Here, die tyd het nou gekom, dat dit aangewend sal word deur ’n raad, bestaande uit die Eerste Presidensie van my Kerk en uit die biskop en sy raad, en deur my hoëraad; en deur my eie stem tot hulle, sê die Here. Dit is so. Amen.

      • DI tiende.

Druk