Skrifture
Leer en Verbonde 126


Afdeling 126

Openbaring gegee deur Joseph Smith die Profeet in die huis van Brigham Young, te Nauvoo, Illinois, 9Ā Julie 1841. Op hierdie tydstip was Brigham Young President van die Kworum van die Twaalf Apostels.

1ā€“3, Brigham Young word geprys vir sy arbeid en is onthef van toekomstige reise na verre plekke.

1 Dierbare en welbeminde broer, Brigham Young, voorwaar so sĆŖ die Here aan jou: My dienskneg Brigham, dit word nie meer van jou hand vereis om jou familie te verlaat soos in vervloĆ« tye nie, want jou offerande is aanvaarbaar vir My.

2 Ek het jou arbeid en geswoeg op jou reise vir my Naam gesien.

3 Ek gebied jou daarom om my woord oraloor te stuur, en sorg in besonder vir jou gesin vanaf hierdie tyd, van nou af en vir ewig. Amen.