Studiehulp
Young, Brigham


Young, Brigham

’n Vroeëre apostel in hierdie tydvak en die tweede President van die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae. Hy het die Heiliges weswaarts gelei vanaf Nauvoo, Illinois, tot die Salt Lake-vallei en was ’n groot koloniseerder in die westelike Verenigde State.

Druk