Vaandel van Vryheid Sien ook Moroni, Kaptein ’n Banier wat deur Moroni, hoof-aanvoerder van die Nefitiese leërs in die Boek van Mormon, opgehef is. Moroni het die banier gemaak om die Nefitiese volk aan te moedig om hulle geloof, vryheid, vrede en gesinne te verdedig. Moroni het die vaandel van vryheid gemaak uit sy geskeurde mantel, Alma 46:12–13. Diegene wat die vaandel sou handhaaf, het ’n verbond gesluit, Alma 46:20–22. Moroni het die vaandel laat hys op elke toring, Alma 46:36 (Alma 51:20).