Begeerte, Groot Om ’n onbehoorlike sterk begeerte vir iets te hê. Hulle sal vir hulle ’n menigte leraars versamel volgens hulle eie begeerlikhede, 2 Tim. 4:3–4. Toe Laban ons besittings sien, het hy dit begeer, 1 Ne. 3:25. Moet nie meer die begeerte van jou oë najaag nie, Alma 39:3–4, 9.