Alma die Ouere ’n Nefitiese profeet in die Boek van Mormon wat die Kerk gedurende die dae van goddelose koning Noag georganiseer het. Was ’n priester van goddelose koning Noag en ’n afstammeling van Nefi, Mosia 17:1–2. Nadat hy Abinadi gehoor en geglo het, is hy uitgewerp deur die koning. Hy het gevlug, weggekruip, en het Abinadi se woorde neergeskryf, Mosia 17:3–4. Het bekeer en die woorde van Abinadi verkondig, Mosia 18:1. Gedoop by die waters van Mormon, Mosia 18:12–16. Het die kerk georganiseer, Mosia 18:17–29. Het met sy volk in Zarahemla aangekom, Mosia 24:25. Is gesag gegee oor die Kerk, Mosia 26:8. Het die Kerk geoordeel en gelei, Mosia 26:34–39. Het die amp van hoëpriester aan sy seun oorgedra, Alma 4:4 (Mosia 29:42; Alma 5:3).