Oorlewering
Oortuiginge en gebruike wat oorgedra word van een geslag na ’n ander (2 Thes. 2:15). In die skrifture waarsku die Here die regverdiges deurgaans om die bose oorleweringe van mense te vermy (Lev. 18:30; Mark. 7:6–8; Mosia 1:5; L&V 93:39–40).