Gog
’n Koning van Magog. Eségiël het geprofeteer dat Gog Israel sal inneem ten tye van die Here se Tweede Koms (Eség. 38–39). ’n Ander stryd, genoem die stryd van Gog en Magog, sal plaasvind aan die einde van die Millennium (Openb. 20:7–9; L&V 88:111–116).