Murmureer Sien ook Rebellie Om teen God se doelstellings, planne en diensknegte te mor en kla. Die volk het teen Moses gemurmureer, Ex. 15:23–16:3. Die Jode het toe teen Jesus gemurmureer, Joh. 6:41. Laman en Lemuel het in baie dinge gemurmureer, 1 Ne. 2:11–12 (1 Ne. 3:31; 17:17). Murmureer nie vanweë die dinge wat jy nie gesien het nie, L&V 25:4.