Skrifgeleerde
Skrifgeleerdes word dikwels in die Nuwe Testament genoem en word somtyds prokureurs of wetsgeleerdes genoem. Hulle het die wet in detail ontwikkel en het dit op die omstandighede van hul tyd toegepas (Matt. 13:52; Mark. 2:16–17; 11:17–18; Lk. 11:44–53; 20:46–47).