Isai Sien ook Dawid In die Ou Testament, die vader van Dawid en voorouer van Christus en al die konings van Juda. Rut se seun, Obed, was Isai se vader, Rut 4:17, 22. Isai se voorouers gaan terug na Juda, 1 Kron. 2:5–12 (Matt. 1:5–6).