Vervolg, Vervolging Sien ook Teenstand Om andere angs of pyn te veroorsaak vanweë hulle geloof of sosiale status; om te kwel of onderdruk. Geseënd is dié wat vervolg word ter wille van die geregtigheid, Matt. 5:10 (3 Ne. 12:10). Bid vir dié wat julle beledig en julle vervolg, Matt. 5:44 (3 Ne. 12:44). Omdat hulle ryk is, vervolg hulle die sagmoediges, 2 Ne. 9:30 (2 Ne. 28:12–13). Die regverdiges wat uitsien na Christus, ondanks alle vervolging, sal nie vergaan nie, 2 Ne. 26:8. Al hierdie dinge sal vir jou ervaring gee, L&V 122:7.