Sout Sout is vroeër gebruik as ’n belangrike preserveermiddel van voedsel; dit is as noodsaaklik vir die lewe beskou. Lot se vrou het ’n soutpilaar geword, Gén. 19:26. Julle is die sout van die aarde, Matt. 5:13 (Lk. 14:34; 3 Ne. 12:13). Die Here se verbondsvolk word beskou as die sout van die aarde, L&V 101:39–40. As die Heiliges nie die verlossers van mense is nie, is hulle soos sout wat sy smaak verloor het, L&V 103:9–10.