Studiehulp
Mormoon, Mormone


Mormoon, Mormone

Die bynaam Mormoon is geskep deur mense wat nie lede van die Kerk was nie om te verwys na lede van Die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae. Die naam is ontleen aan die heilige boek van skrifture wat saamgestel is deur die voortydse profeet, Mormon en getitel is Die Boek van Mormon. Die naam wat deur die Here gegee is waaronder lede van die Kerk bekend sal wees, is “Heiliges”. Die korrekte naam van die Kerk is die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae.

Druk