In die Boek van Mormon, ’n seun van Koning Mosia. Aäron het as ’n sendeling gedien wie se getroue pogings gehelp het om baie persone tot Christus te bekeer.
Was ’n ongelowige wat gepoog het om die Kerk te vernietig, Mosia 27:8–10, 34 .
’n Engel het aan hom en sy metgeselle verskyn, Mosia 27:11 .
Het bekeer en begin om die woord van God te preek, Mosia 27:32–28:8 .
Het die koningskap geweier en het in plaas daarvan na die land van die Lamaniete gegaan om die woord van God te preek, Alma 17:6–9 .
Het gevas en gebid vir leiding, Alma 17:8–11 .
Het Koning Lamoni se vader geleer, Alma 22:1–26 .
Het vir die Zoramiete gaan preek, Alma 31:6–7 .