Suster Sien ook Broers; Mens die, Mense; Vrou, Vroue As kinders van ons Hemelse Vader is alle mans en vrouens geestelik broers en susters. In die Kerk word vroulike lede en vriende van die Kerk dikwels as susters aangespreek. Want elkeen wat die wil doen van my Vader, dié is my broer en suster, Matt. 12:50 (Mark. 3:35). Wette wat belydenis van sondes beheer tussen broers en susters in die Kerk word uiteengesit, L&V 42:88–93.