Raad Gee Soos gebruik in die skrifture, beteken dit om advies te gee of te onderrig. Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur vuur gelouter is, Openb. 3:18. Soek nie om die Here raad te gee nie, Jakob 4:10. Hy gee in wysheid raad oor al sy werke, Alma 37:12. Julle sondes het tot my opgekom omdat julle soek om raad te gee op julle eie maniere, L&V 56:14.