Studiehulp
Hoofman


Hoofman

’n Offisier in die Romeinse leër in bevel van ’n afdeling van vyftig tot honderd manskappe. So ’n afdeling het een-sestigste gedeelte gevorm van ’n Romeinse legioen. (Sien Matt. 8:5; Lk. 23:47; Hand. 10:1–8).