Moroniha, Seun van Kaptein Moroni ’n Regverdige Nefitiese aanvoerder in die Boek van Mormon (ongeveer 60 v.C.). Moroni het die leërs oorgegee aan sy seun, Moroniha, Alma 62:43. Hy het die stad Zarahemla herower, Hel. 1:33. Hy het die Nefiete tot bekering gebring en het beheer oor helfte van die land herwin, Hel. 4:14–20.